Notice of Annual General Meeting (AGM)
The Blackheath City Improvement District NPC (BCID) will be hosting an AGM. All stakeholders are invited to a review of the past financial year’s activities and to approve the extension of the CID term.
Date: 08 October 2025
Time: 13:00
Venue Home Choice, School Road, Blackheath
Resolutions presented at the meeting can only be voted on by bona fide members of the BCID. This membership is available free of charge to all owners of property within the BCID footprint who are liable for the additional rate (additional rate payers), but they must be registered before 30 September 2025.
The application documents for the extension of the CID term are available for inspection at the management body’s offices, the office of the Executive Director and are published on the management body’s Website.
Any additional rate payer opposed to the application to extend the CID term may submit a written objection within 30 days of the conclusion of the AGM whereafter Council may approve the application if written objections have not been received from at least 51% of additional rate payers.
Members of the local community (including property owners, residents, tenants, body corporates, civic organisations and non-governmental, private sector or labour organisations) may submit written comments on the new five-year business plan within 30 days of the conclusion of the AGM.
To register as a member or access further information and documentation go to www.bcid.co.za. To submit a written objection or comment e-mail to admin@bcid.co.za or call 021 9050929.
Kennisgewing van algemene jaarvergadering
Die Blackheath City Improvement District NPC (BCID) gaan ’n algemene jaarvergadering hou. Alle belanghebbendes word genooi na ’n oorsig van die afgelope boekjaar se aktiwiteite en om die verlenging van die CID-termyn goed te keur.
Datum: 8 Oktober 2025
Tyd: 13:00
Plek: Home Choice, Skool Straat, Blackheath
Net bona fide-lede van die BCID kan oor die resolusies voorgelê by die ledevergadering stem. Hierdie lidmaatskap is gratis beskikbaar aan alle eienaars van eiendom in die BCIDse gebied wat vir die bykomende heffing aanspreeklik is (betalers van bykomende heffings), maar hulle moet voor 30 September 2025 geregistreer wees.
Die aansoekdokumente vir die verlenging van die CID-termyn is vir inspeksie beskikbaar by die bestuursliggaam se kantore, die kantoor van die uitvoerende irekteur en word op die bestuursliggaam se webwerf gepubliseer.
Enige bykomendebelastingbetaler wat teen die aansoek om die uitbreiding van die CID-termyn gekant is, kan binne 30 dae na afloop van die algemene jaarvergadering ’n skriftelike beswaar indien, waarna die Raad die aansoek kan goedkeur, sou besware nie van minstens 51% van bykomendebelastingbetalers ontvang word nie.
Lede van die plaaslike gemeenskap (insluitende eiendomsbesitters, inwoners, huurders, regspersone, burgerlike organisasies en nieregerings-, privatesektor- of arbeidsorganisasies) kan binne 30 dae na afloop van die algemene jaarvergadering skriftelike kommentaar oor die nuwe vyfjaarsakeplan indien.
Om as lid te registreer of vir meer inligting en dokumentasie, besoek www.bcid.co.za. Om ’n skriftelike beswaar of kommentaar in te dien, e-pos admin@bcid.co.za of skakel 021 905 0929.