Find what you need

news article

Kennisgewing van Algemene Jaarvergadering

Die Blackheath Verbeteringsdistrik hou sy Algemene jaarvergadering en alle belanghebbende persone word genooi na ‘n oorsig oor die jaar se... Read more below.

Die Blackheath Verbeteringsdistrik hou sy Algemene jaarvergadering en alle belanghebbende persone word genooi na ‘n oorsig oor die jaar se bedrywighede asook die bevestiging van die MOI soos vereis deur die Maatskapeiewet 71 van 2008.

Datum:            19 September 2012

Tyd:     13:00

Plek:    Peninsula Beverage, Skoolstraat, Blackheath

Slegs bona fide-lede van die Blackheath Verbeteringsdistrik kan stem vir resolusies wat by die Algemene Jaarvergadering ter tafel gelê word.  Alle eienaars van industriële eiendomme wat binne die Spesiale-heffingsgebied val, kan lede word sonder enige koste daaraan verbonde, maar moet geregistreer wees voor 5 September 2012.

Vir verdere inligting asook oor hoe om te registreer kontak die Blackheath Verbeteringsdistrik by: www.bcid.co.za of stuur ‘n e-pos aan bcid@kingsley.co.za of 021 905 0929

Kliek hier om die Agenda af te laai

Need assistance?

Our team is available to assist businesses and stakeholders within Blackheath CID area.