Find what you need

news article

Okavango Sakekamer Geleentheid

Die Okavango Sakekamer nooi u uit na n gellentheid oor hoe die arbeidswetgewing u raak. Dit is ‘n aand gellentheid... Read more below.

Die Okavango Sakekamer nooi u uit na n gellentheid oor hoe die arbeidswetgewing u raak.

Dit is ‘n aand gellentheid met ete en netwerkgeleentheid

Die spreker is Riaan Smit

Vir meer inligting skakel Anna-Marie Alkema by 083 760 6774 of Phillip van Zijl by 082 904 5997

Kliek op die skakel om meer inligting af te laai

Need assistance?

Our team is available to assist businesses and stakeholders within Blackheath CID area.